Skip to main content

logo new

Surnames K to M

KEMP Pieter

Pieter KEMP was van Brughes. Hy trou 1 September 1715 met Rentien / Luitje WILLEMSE gedoop 25 Jan 1694. Sy was die dogter van Gerrit Willemse en Maria Cornelisse (dogter van Cornelis Claasen en Catrijn van Malabar).

Luitje trou die tweede keer met Jan Dirk Jansz.

Bronne:
M Upham, "Claas van Malabar" in N Claassen, & GH Claassen, Die Claas(s)en afstammelinge in Suid-Afrika, Centurion, Outeurs, 2001.

Saamgestel deur:
AM van Rensburg

 

  • Hits: 10667

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy