Skip to main content

logo new

Surnames K to M

MULLER Thomas

Thomas Christoffel MULLER / MULDER was van Leipzig Duitsland. Hy was gebore 1636. Hy kom na die Kaap as "n soldaat in 1656 en word "n burgher 5 Januarie 1658. Hy was "n bakker en trou 10 Julie 1661 met Catharina KROONS / CROOMS van Bommel, Gelderland. Catharina het op die skip Arnhem by die Kaap geland as diensmeisie van Ds Henricus Pelius.

Hy was "n Saldanhavaarder.

Martin RESELAAR, bottelier het met "n bottel Spaanse wyn na Catharina gekom en haar dronk gemaak en toe met haar in die bed geklim. Pieter MEERHOFF die onder-chirugyn het ook op die selfde bed met haar gelê.

KINDERS
b1 David gedoop 28 Aug 1665


Bronne:
Heese en Lombard Vol V
K Schoeman, Armosyn van die Kaap, Die Wêreld van "n Slavin 1652 - 1733

Saamgestel deur:
AM van Rensburg

 


  • Hits: 10406

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy