Skip to main content

logo new

Surnames K to M

MATTHEE Christiaan Frederik

Christiaan Frederik MATTHEE, van Potsdam, Duitsland, was in 1754 soldaat en passasier op die Eendragt wat in Tafelbaai geland het. In 1757 het hy in die huwelik getree met Elsie Sophia BRAND. Hulle agt kinders was:
(1) Christiaan Frederik (1758).
(2) Christina (1759), getroud 10.10.1777 met Johan Engelhard KIRCHOFF, van Denzlingen; hertroud met Johannes ROGIERS.
(3) Carel Frederik Ferdinand (1761).
(4) Johan Frederik Willem (1763).
(5) Maria Dorothea (1765), getroud met Johan Philip LINGEVELDER.
(6)Christiaan Frederik (1768).
(7) Johan Frederik Willem (1769).
(8) Maria Dorothea (1774).

Twee jaar na sy huwelik het Matthee burger geword.

Bronne:
“Die AFRIKANER FAMILIENAAMBOEK & PERSONALIA” (1955) saamgestel deur J.H Redelinghuys

Bydrae:
Pieter Conradie pietc@iafrica.com

Navorsing:




 

  • Hits: 10221

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy