Skip to main content

logo new

Surnames K to M

KOOPMAN Barthlomeus

Barthlomeus KOOPMAN hy was "n wewenaar van Utrecht. Hy trou 11 Oktober 1688 Engeltje Cornelisse VAN DER BOUT.

KINDERS
b1 Anna gedoop 20 Aug 1690, X 10 Jan 1712 Pieter Zaayman
b2 Cornelis gedoop 24 Okt 1691
b3 Francina gedoop 14 sep 1694, X 5 Jun 1709 Jacob Hendriks
b4 Maria gedoop 17 Jul 1695
b5 Matthys gedoop 3 Jan 1700
b6 Johannes gedoop 9 Jan 1701

Hy dien van 1690 tot 1705 as"n smit en ook as "n wapensmit.

Toe hy oorlede is trou sy 19 November 1722 met Hans Henske

 

Bronne:
Heese en Lombard
GC de Wet Vryliede en Vryswartes in die Kaapse Nedersetting

Saamgestel deur:
AM van Rensburg

  • Hits: 9919

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy