Skip to main content

logo new

Surnames R to U

THEUNISSEN Johan Godlieb

Johan Godlieb THEUNISSEN van Rummelsburg, is as burger te Graaff-Reinet op 24 Augustus 1794 met Elisabeth SMIT in die eg verbind. Hulle twee kinders was:
(1) Nicolaas Jacobus (1796), getroud met Catharina Susanna HATTINGH; [1 seun.]
(2) Jasper Johannes (1800).

Bronne:
“Die AFRIKANER FAMILIENAAMBOEK & PERSONALIA” (1955) saamgestel deur J.H Redelinghuys
Die Groot Afrikaanse Familie-naamboek (1983)

Bydrae:
Pieter Conradie pietc@iafrica.com

Navorsing:

 

  • Hits: 10488

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy