Skip to main content

logo new

Surnames R to U

SANDENBERGH Hercules

Hercules SANDENBERGH van Drontheim in Noorweë het in 1714 as apteker in diens van die H.O.I.K. aangekom. Sy huwelik met Geertruij Christina NISSEN, van Hadersleben, het op 2 Januarie 1724 plaasgevind. Sy was die dogter van ds. Balthasar NISSEN en Margaretha DE GROOT
(1) Simon Rudolph (1724), getroud met Johanna Dorothea VAN ROOYEN; 4 kinders.
(2) Anna Margaretha (1727), getroud met Petrus Johannes DE WIT.
(3) Hercules (1729).

Bronne:
“Die AFRIKANER FAMILIENAAMBOEK & PERSONALIA” (1955) saamgestel deur J.H Redelinghuys
C.PAMA : Die Groot Afrikaanse Familie-naamboek (1983)

Bydrae:
Pieter Conradie pietc@iafrica.com

Navorsing:

 

 



 

  • Hits: 9436

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy