Skip to main content

logo new

Surnames H to J

HEYNE August Heinrich

August Heinrich HEYNE hy was van Priesnitz in Morawië. Hy trou 22 Oktober 1775 met Lasya Rachel STRUWIG. Volgens Heese was sy die dogter van Christina DE VYF (Christina se ouers was die Chinees Abraham de Vyf (Vey), sy Chinese naam was Juko, en hy was getroud was met Maria van Batavia) en Johannes Struwig


Bronne:
Heese en Lombard
Heese Groepe Sonder Grense p 52, 68

Saamgestel deur:
AM van Rensburg



 

 




  • Hits: 11175

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy