Skip to main content

logo new

Surnames K to M

KUHN Hans

Hans KUNE / KUHN / GUNE was van Magdeburg. Hy was "n soldaat in 1702, toe word hy "n kneg in 1703. Van 1705 tot 1713 was hy "n wadrywer. Hy trou met Susanna PUTTER, sy was die weduwee van Sebastiaan Pyl. Sy was gedoop 28 Augustus 1665 die dogter van Jan Coenraad Visser en Geertjen Gerrits.

b1 Susanna gedoop 27 Jan 1715, X 11 Okt 1747 Carl Gustav Tregard
b2 Anna Catharina gedoop Paarl 28 Jun 1717, X Gerrit Cloete
b3 Johannes gedoop Paarl 19 Nov 1719, X 3 Okt 1754 Sara Bekker
b4 Elizabeth gedoop Paarl 12 Apr 1722, X Pieter Schalk van der Merwe
b5 Andreas gedoop Paarl 16 Jul 1724
b6 Stephanus gedoop Paarl 22 Sep 1726, X Anna Margaretha Gildenhuizen

Hy sterwe voor 22 September 1726. Susanna trou toe 12 Oktober 1732 met Johann Trapp.

Die dogter Susanna was in 1732 deur die slaaf Hendrik van Nias probeer verkrag.

Bronne:
J Hoge Personalia of the Germans at the Cape
Heese en Lombard
HF Heese, Reg en Ongereg, p 99

Saamgestel deur:
AM van Rensburg


  • Hits: 10930

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy