Skip to main content

logo new

Surnames K to M

KRUGER Jacob

Jacob KRUGER is op 28 Julie 1690 in Sandenbeck gebore. Sy vader was Frantz Kröger en sy moeder Elisabeth Pemöller. Hy kom as "n soldaat op die skip Middelwout na die Kaap. Hy trou in Kaapstad op 1 Mei 1718 met Jannetje KEMP.

Hulle gaan boer in die Sandveld. President Paul Kruger is "n afstammeling van hulle.

KINDERS
b1 Jacob gedoop Kaapstad 13 Okt 1716 (Jonk oorlede en dieselfde naam word aan die volgende kind gegee).
b2 Jacob gedoop 17 Jul 1718, X 25 Okt 1739 Christina Strang
b3 Frans gedoop Kaapstad 20 Aug 1719, X 1 Maart 1744 Judith Coetzee, XX 29 Okt 1752 Maria Putter, XXX Magdalena Catharina Erasmus
b4 Cecilia gedoop 26 Jan 1721, X 21 Aug 1738 Hendrik Pieter Hesse
b5 Johannes gedoop 13 Des 1722, X 9 Nov 1746 Petronella Smit
b6 Elizabeth gedoop 19 Feb 1723, X 13 Mei 1742 Michiel Bester
b7 Hendrik gedoop 8 Apr 1725, X Kaapstad 5 Mei 1748 Francina Cloete
b8 Pieter Ernst gedoop 18 Aug 1726, X 27 Des 1747 Zacharya Putter
b9 Catharina gedoop 1 Aug 1728 (jonk oorlede)

Verwysings:
Föorst/Lombard, Frantz Krüger (Kröger), Die stamvader van die Kruger-Familie in SA", Familia XX, 1983, no 4/
Heese en Lombard

Saamgestel deur:

 

 

  • Hits: 17359

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy