FICK Anton
Anton FICK van Lichtenau, Duitsland. Hy trou in Kaapstad 4 November 1708 met Maria VAN DER SCHELDE sy was van Arnermuiden in Nederland.
KINDERS:
b1 Sophia Vik ≈ Kaapstad 25.8.1709. Die getuies by haar doop was Lammert van der Schelde en Sophia Vink van Amsterdam. Vroeg oorlede.
b2 Coenraat Vik ≈ Kaapstad 11.10.1711. Die getuies by sy doop was Coenraat Vik en Anna Lotzia Vik. Vroeg oorlede, weer hernoem.
b3 Coenraat Fik ≈ Kaapstad 4.2.1714. Die getuies by sy doop was Lammert van der Schelde en Aletta Mijburg. Vroeg oorlede, weer hernoem.
b4 Anna Geertruijt Vicq ≈ Stellenbosch 24.11.1715 † voor 1740 x Kaapstad 10.8.1732 Bernardus van Billion van Overijsel † teen 1745. Die getuies by haar doop was Jacob Coetser en Kornelia Helmes. Dit was Bernardus se tweede van vier huwelike: x Maria van die Kaap xx Anna Geertruijt Vicq xxx Anna Cornelis ≈ 29.3.1680 xxxx 12.4.1744 Judith van der Wath.
b5 Anthonij Vicq ≈ Stellenbosch 1.7.1718.
b6 Maria Vicq ≈ Stellenbosch 28.7.1720 x Drakenstein 6.12.1750 Hendrik Willemsz van der Merwe * 5.10.1714 † Drakenstein 17.9.1762 xx 31.3.1765 Arend Blyenberg van Wyk. Maria was Hendrik van der Merwe se derde vrou: x Stellenbosch 25.6.1717 Catharina Cloete † ong. 1747 xx ong. 1748 Alletta Keijser † ong. 1750 xxx Maria Vicq.
b7 Lammert Vicq ≈ Stellenbosch 11.10.1722 † Stellenbosch 31.3.1791 Ω Stellenbosch 2.4.1791 x 25.6.1747 Maria Radyn ≈ Drakenstyn 30.8.1716 weduwee van Christiaan Pas, dv Jurgen Radijn en Maria Malherbe † Stellenbosch 29.9.1780 xx 22.7.1781 Elisabeth Eilard, weduwee van Willem Dempers dv Librecht Eilard en Maria van den Berg. Die getuie by Lammert se doop was Christiaan van der Schelde.
b8 Koenraat Vicq ≈ Stellenbosch 3.6.1725, woon in Stellenbosch † teen 1768 x 18.4.1751 Christina KEIJSER (b9) ≈ 25.12.1733 † Stellenbosch 28.6.1774 dv stamvader Paulus Keijser ≈ Allendorf naby Salzungen 5.12.1675 † 1752 en Aletta LUBBE (b2) * 1699 † 1764 dv Barend Lubbe en Jacoba Brandenburg. Christina xx 2.10.1768 Johannes Engel. Die getuies by Koenraad se doop was Koenraat Vicq en Maria Elisabeth van Koningshoven.
b9 Margaretha Fick ≈ Stellenbosch 29.2.1728. Die getuies by haar doop was Johannes Groenewald en Margaretha Hatting.
b10 Anna Sophia Fik ≈ Stellenbosch 1.10.1730 † Stel-lenbosch 31.10.1796 x Stellenbosch 6.10.1754 die wewenaar Conrad Bergmann vanaf Hamburg, landdros van Stellenbosch 1753 – 1766 † 18.3.1766 xx 14.8.1774 Hendrik Stoltenkamp van Amsterdam sv Willem Stoltenkamp en Magdalena Molenius. Die getuie by Anna Sophia se doop was Christoffel Groenewalt.
b11 Bernardus Ficq ≈ Stellenbosch 26.12.1732 † Stel-lenbosch 4.8.1769 Ω Stellenbosch 6.8.1769 x 11.9.1757 Maria Claudina Guillaumet ≈ 25.10.1740 dv Mattheus Guillaumet * Berlyn 1711 en Susanna Radyn ≈ Kaapstad 9.10.1718 dv Jurgen Radyn en Maria Malherbe. Die getuies by Bernardus se doop was Hendrik van Koningshoven en Anna Geertruy Fick, sy sewentienjarige suster wat pas getroud is. Maria Claudina xx Paarl 11.3.1770 Gerrit Pretorius * 1737.
b12 Anna Catharina Ficq ≈ Stellenbosch 3.2.1737 x Stellenbosch 18.5.1756 Abraham Kraaijwinkel * Genep, Nederland ong. 1715 xx Christoffel Heynoth van Bayreuth. Die getuies by Anna se doop was Jan Jurgen Drebit en Maria van der Schelde. Dit was Abraham Kraaijwinkel se derde huwelik: x Catharina van Bielen xx Drakenstein 31.1.1745 Anna van der Heyde.
- Hits: 11491