Skip to main content

logo new

VOC

Batavia

The Netherlands were considered as 'Patria' and Batavia was considered as 'Matria'. The one was the fatherland the other the land of the mother. Batavia was also called the Grave Yard of the Dutchman.

JR van Diessen: Jakarta/Batavia Het Centrum van het Nederlandse koloniale rijk in Azie en zijn cultuurhistorische nalatenschap
p 61 VOC een slechte werkgeefster veral vir seevolk en soldaten. Laag lonen het gelei tot illegal handel, waardeur hulle aanvullende inkomste deur smokkelhandel. Almal roof die hiëragie.
Die soldate en matrose- porselein, speserye en ander handelware het hulle met hulle baggasie weggesteek en dan verkoop in die Kaap of terug in Nederland.
Daar was dus altyd twee ekonomië in sirkulasie, die skaduekonomie.
In Batavia en Kaap was dit maklik om 'n kroeg, losieshuis en ander vermaaklikhede te voorsien.
p 63 Batavia 1620's meisjes uit weezhuizen moet vir 5 jaar bly, daarna kry hulle volledige uitrusting van klere en ook bruidschat. Meeste maak gebruik van profiteren van het klimaat van seksueel en materiale opportunisme. Daarom stop die kompanie die tipe immigrasie in 1632.

Mixtiezen - gemengde afkoms
In Batavia kon hulle nie met heidene of Mooren trou nie. Moes Christen wees en Nederlands magtig wees.

Daar word beraam dat tot 3,000 slawe na Batavia elke jaar geneem was. Hierdie slawe het baie werk verrig, dit was nie soos Virginia gewees nie. Hierdie slawe was koks, naaisters, borduursters, weefsters, musikante, teeskinkers, kooijmakers, maar slaverniij blijft slavernij

Old Batavia vol II p 2 Bataviaanse burghers, van Imhoff meld dat hulle "als in vergating leven", van der Parra se opmerkings was "een ingekankerde grootsheijd, overgegeven luij is heijd en niet zelden schandelijke verslaving aan debuaches".

Die Portugese het 'n belangrike rol gespeel vir die VOC. "The capture of Portuguese territory provided the servants and soldiers of the VOC with a welcome prize from a personal point of view: namely, 'half-caste' women, as well as a number of semi-Christianized or Christianized 'black women' who had some familiarity with the European ways .... a large number of widows and unmarried women mainly mestices or half caste women .... were available in the city (referring to Colombo, it must have been true all over the East) as marriage partners .... within a few months 150 marriages were recorded" this was May 1656 refer to Michael Roberts, Ismeth Raheem and Percy Colin-Thome's book, People inbetween: The Burghers and the Middle Class in the Transformation within Sri Lanka p 36.

Old Batavia vol I p 524, 525 Die Kaap was een groot losieshuis (boarding house) wat tydelike huisvesting verskaf vir die VOC en ander skepe van Engeland, Frankryk en Denemark.

Alleen die Companie dienaars kon op retour skepe vrye rys kry. Gemende huwelike mag nie hulle vroue en kinders terug neem na Nederland nie. Die hoogste gesag van die VOC in die Ooste het gerus in die Goeweneur Generaal en Raad van Indië ook genoem die Hoge Indiese Regering. Batavia het gedien as die hoofsentrum vir die VOC. Tweede in bevel was die Direkteur Generaal - has was verantwoordelik vir handel

  • Hits: 11133

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy