Skip to main content

logo new

Surnames R to U

TAME Pieter Paulus

Pieter Paulus TAME van den Haag was "n adelbors wat in 1722 op die skip Onrust na die Kaap gekom het. Hy was "n skoolmeester met verskillende families, van 29 Desember 1722 tot 28 Desember 1725 was hy die skoolmeester by die van Rensburg familie. Later word hy die skoolmeester by Jan Grobbelaar van 28 Desember 1725 tot 29 November 1728. Tame word "n burger in 1733.

Hy trou met Anna Katryn CONTERMANN, sy was gedoop 12 Maart 1719 en vyfde kind Jan Jacob Contermann en Anna Catharina Cleef.

Nadat Tame oorlede was trou Anna 9 April 1747 met Otto Wilhelm Rothenburg, en die derde keer met Friedrich August Reedel.


Bronne:
Heese en Lombard

Saamgestel en Navorsing deur:
AM van Rensburg

  • Hits: 9868

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy