Skip to main content

logo new

Surnames R to U

SCHOLTZ Johann Friederich

Johann Friedrich SCHOLTZ, gebore circa 1740 in Hamburg, Duitsland en sterf 1790 in Essenbosch. Hy tree in die huwelik met Isabella POTGIETER op 1 Mei 1774 in Paarl. Sy is die dogter van Frederik Potgieter en Eva Kriel. Isabella is gedoop 29 Maart 1755, en sterf 12 Februarie 1836 in die Swellendam distrik.

Ook bekend as Jan Frederik Scholtz, die stamvader van die tweede Scholtz familie. Arriveer in die jaar 1761as soldaat (haakbusskutter) in diens van die Oos-Indiëse Maatskappy aan die Kaap. In 1765 word hy uitverhuur as plaasarbeider en tree in hierdie hoedanigheid op tot 1772 wanneer vry-burgerskap aan hom toegeken word. In 1774 tree hy in die huwelik met Isabella Potgieter, 'n gebore Suid-Afrikaner. Na sy huwelik, doen hy aansoek vir 'n plaas en die plaas "Essenbosch, gelegen aan die over-zijde van Atequaskloof aan de Krommerivier" word aan hom toegeken.

Kinders:
b1. Johannes Jacobus Scholtz, gedoop 8 May 1774. Hy trou (1) Elizabeth Hermina van Wyk 7 Februarie 1796; gedoop 1 November 1772; oorlede circa 1798. Hy trou (2) Helena Aletta Terblanché 10 November 1799 in Swellendam; gedoop 15 October 1780.
b2. Frederik Johannes Scholtz, gedoop 2 July 1775. Hy trou (1) Elsje Potgieter; gebore circa 1775. Hy trou (2) Hester Potgieter 4 May 1800 in Swellendam; gedoop 25 March 1781.
b3. Magdalena Margaretha Scholtz, gedoop 16 March 1777; oorlede 9 May 1853 in Grootfontein, Cammasie, George. Sy trou 27 November 1796 in Swellendam met Theunis Janse van Rensburg; gedoop 9 January 1774; oorlede 6 April 1883.
b4. Eva Catharina Aletta Scholtz, gedoop 13 June 1779; oorlede 17 July 1847 in Hartbeesfontein, Uitenhage. Sy trou 20 May 1804 in Swellendam met Johannes Christoffel Landman; gedoop 29 March 1782. b5. Johan Frederik Scholtz, gedoop 14 May 1780. Hy trou 20 May 1804 met Eva Catharina Roelofse; gedoop 1 October 1786.
b6. Joachim Christoffel Scholtz, gedoop 14 April 1782 in Swellendam; oorlede 7 January 1856 in Uitenhage. Hy trou circa 1802 met Maria Geertruida Grobbelaar; gebore 2 August 1787; oorlede 11 August 1861 in Wilgerivier, Uitenhage.
b7. Theodorus Lambertus Scholtz, gedoop 24 October 1784; oorlede 24 December 1862. Hy trou Cecilia in August 1808 in Swellendam met Elizabeth Marx; gedoop 16 June 1788; oorlede 30 August 1864.
b8. Hermanus Eduard Scholtz, gedoop 1 October 1786 in Stellenbosch; oorlede 1835. Hy trou 3 June 1821 in Swellendam met Gertruyd Abigal Tessenaar; gedoop 4 December 1791.
b9. David Herculaas Scholtz, gedoop 23 November 1789; oorlede 19 June 1821 in Swellendam district. Hy trou 18 September 1814 in Swellendam met Maria Johanna Oosthuizen; gedoop 6 May 1798.

Bydrae te danke aan:
Inligting voorsien deur Ian Scholtz ians@transnet.co.za

Webblad:

  • Hits: 16122

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy