Surnames R to U

Written by Pieter Conradie on . Posted in R - U.

SAUERMANN Urbanus

Urbanus SAUERMANN, oorspronklik Auermann, van Mühlbeck (Duitsland). Kom in 1726 hier aan as soldaat; later boukneg. Burger in 1734; saalmaker in Drakenstein. Oorlede 4.8.1782. Trou 8.5.1735 met Maria CELLIERS, wed. van Johannes OBERTUS; (2 kinders). Hy is oorlede 1782.

Bronne:
C.PAMA : Die Groot Afrikaanse Familie-naamboek (1983)

Bydrae:
Pieter Conradie pietc@iafrica.com

Navorsing: