Skip to main content

logo new

Surnames N to Q

PFEIL Daniel

Daniel Pfeil was van Karlskrone, Swede, hy trou 11 November 1717 op Stellenbosch met Maria Six van Chandelier in Bengale.

In 1717 het hy sy huis in Stellenbosch aan die Mataramse prins, Lorringh Passier, verkoop (Volgens "n voetnota in die Politieke Resolusies van die Kaap Reference code: C. 31, pp. 71-74.)

Hy was in 1720 die eienaar van die plaas Elsenburg en toe hy in 1757 oorlede is, het hy die plaas Belvedere aan die voet van Leeukop besit. (Volgens "n voetnota in die Politieke Resolusies van die Kaap Reference code: C. 115, pp. 122-128.)

Kinders
b1 Johanna Constantia gedoop 11 Nov 1717, X 23 Aug 1739 Johan Philip Schmidt (leraar by Gale, Ceylon)
b2 Ulrich gedoop 24 Des 1719
b3 Sophia gedoop 25 Jun 1721
b4 Ulrica Helena gedoop 24 Jan 1723, X 17 Feb 1743 Gerrit Piekenbroek (leraar van Leeuwaarden, Nederland)
b5 Engela Christina gedoop 16 Sep 1725, X 25 Jul 1756 Carel Albrecht Haupt
b6 Wilhelmina Bergetta gedoop 9 Apr 1730
b7 Daniel Egbert gedoop 7 Sep 1732
b8 Hendrik Leonard gedoop 29 Mei 1735
b9 Anna Maria gedoop 28 Jul 1737
b10 Jan Philip gedoop 18 Okt 1739

Bronne:
SAG Vol 7
TANAP - Resolusies van die Poitieke Raad

Bydrae:

Navorsing:




 

  • Hits: 11895

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy