Skip to main content

logo new

Surnames H to J

HAMMANN Johann Jurgen

Johann Jürgen HAMMANN, hy was gebore om en by 1710. Hy was die seun van Johannes Hammann en Maria Hessing. Johann het in 1732 by Kaap die Goeie Hoop aangekom vanaf die dorpie Staucha naby Dresden met die skip Petronella Alida. Hy werk as 'n smit 1732-1736, en ontvang burgerskap in 1736 en woon te Stellenbosch. Hammann sterwe 21 Augustus 1787 en was begrawe in Stellenbosch 25 Augustus 1787. Hy was getroud in Kaapstad, 12 Januarie 1738 met Johanna Margaretha GILDENHUIZEN. Sy sterwe op die plaas Nietvoorbij, Klapmuts naby Stellenbosch 29 September 1800.

KINDERS
b1 Maria Geertruy gedoop 22 Feb 1739, X 11 Mei 1755 Christoffel Voogd van Grafendorf
b2 Anna Christina gedoop 9 Jul 1741
b3 Anna Margaretha gedoop 13 Okt 1743
b4 Francina Regina gedoop 31 Okt 1745, sterwe 12 Sep 1824, X 20 Des 1767 Huibert van Veldhooven
b5 Johannes Jacobus gedoop 19 Jan 1749, X 12 Aug 1787 Maria Geertruyda van Breda
b6 Johanna Elizabeth gedoop 27 Des 1750, X 22 Nov 1778 Jan Joachim Scholtz
b7 Jan Jurgen gedoop 29 Apr 1753, X 22 Maart 1783 Maria Johanna Josina Otto
b8 Anna Josina gedoop 10 Okt 1756, X 25 Apr 1778 Sybrand Cornelissen van Ballum
b9 Josias Hendrik gedoop 6 Aug 1758, X 6 Des 1778 Maria Magadalena du Toit
b10 Johannes Nicolaas gedoop 12 Sep 1762, X 4 Aug 1786 Hester Anna de Vos, XX 11 Feb 1798 Susanna Maria Hauman

Bronne:
Heese en Lombard

Saamgestel deur:

 

 

  • Hits: 11469

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy