Surnames K to M

Written by AM van Rensburg on . Posted in K - M.

MOLLER Johann Claus

Johann Claus MOLLER was van Hamburg en trou die 21 September 1690 aan die Kaap met Jette (Henriette) CLAESZ, sy was die dogter van die slawe Christiaan en Sara VAN SOLOOR. Sara van Soloor was eers getroud met Claas Gerrit van Bengale en later met Christiaan.

KINDERS
b1 Maria gedoop Kaapstad 2 Maart 1692
b2 Claas gedoop Kaapstad 21 Feb 1694, X 25 Nov 1711 Lenora de Vyff (Hulle nageslag kom voor onder Mulder)
b3 Johannes gedoop Kaapstad 5 Sep 1695, X 2 Des 1725 Johanna de Ryk (dogter van Constantia van Bengale)
b4 Sara gedoop Kaapstad 9 Aug 1697, X Anton Martens


Bronne:
Heese en Lombard

Saamgestel deur:
AM van Rensburg