Surnames V to Z

Written by Pieter Conradie on . Posted in V - Z.

WIID Siwert Jacobus

Siwert Jacobus WIID, gebore 1730 in Kopenhagen (Denemarke). Kom op 23.5.1752 hier aan as skipbreukeling op die Cron Prinsessen. Hy het in Kaapstad ‘n suksesvolle bakkery begin, en het in 1795 onder die rykste mense van die Kaap getel. Die Engelse bewind het ‘n einde aan sy onderneming gemaak, en hy het arm gesterf. Trou 10.12.1758 met Aletta Lasya GREYLING (13 kinders).

BRON: C.PAMA : Die Groot Afrikaanse Familie-naamboek (1983)

Bydrae:
Pieter Conradie pietc@iafrica.com