Surnames V to Z

Written by Stamouers on . Posted in V - Z.

VAN AS Johannes

Johannes VAN AS was a voorkind van sy moeder Mooij Ansela wat ook bekend was Ansela van Bengale. Sy moeder het later getrou met Arnoldus Willemsz Basson. Die van As familile en die Basson familie stam dus albei af van slaafin Mooij Ansela.

Lombard and Heese erroneously ascribe the following children to him
b1 Louis X 11 Nov 1691 Helena Jansen (she left her husband and tried to leave the Cape disguised as a man)
b2 Jacobus X Maria Clements, XX Helena van der Merwe

Angela van Bengale was vrygestel met haar drie kinders op 13 April 1666, dit sou Johannes ingesluit het.

Johannes van As het die doodstraf gekry toe hy 23 jaar oud was op 23 Januarie 1688 omdat hy "n jong slaaf vermoor het. Hierdie slaaf het aan Gaspar Willers behoort en Johannes het die lyk agter die Steenberg begrawe.

Bronne:
M Upham Mooij Ansela & the Black sheep of the family" Capensis Nov 1997

Saamgestel deur: