Surnames N to Q

Written by AM van Rensburg on . Posted in N - Q.

PIEK Johann Caspar

Johann Caspar PIEK was van Anröchte by Lippstadt, hy was gebore 7 February 1683 die seun van Christoph Piek en Anna Urasula Schulte. Hy kom by die Kaap aan in 1712 as "n soldaat. Hy trou met Margaretha HARTOG, sy was die dogter van Abraham Hartog (oorspronklik Hertzog) hy was gebore van Joodse ouers, maar was op 23 Desember 1678 in die Kaapstad se kerk gedoop en aangeneem.

KINDERS
b1 Jan Caspar gedoop 23 Apr 1719
b2 Anna Maria gedoop 3 Nov 1720, X Ysbrand van Koppen, XX 2 Jul 1758 Johann Christoffel Kühle
b3 Paulus gedoop 4 Apr 1723
b4 Johanna Christina gedoop 25 Mar 1725, X 7 Okt 1724 Michiel Otto
b5 Elisabeth gedoop 27 Apr 1725, X Adam Reyneke
b6 Adam Hermanus gedoop 30 Jan 1729
b7 Maria Hester gedoop c 1731, X 11 Jan 1756 Johann Adam Straub
b8 Sophia Wilhelmina gedoop 19 Feb 1735
b9 Catharina Maergaretha gedoop 11 Aug 1737
b10 Andries Christoffel gedoop 31 Apr 1740, X 2 Mei 1773 Elsie van Rensburg, XX Sara Nel
b11 Johannes Floris gedoop 8 Jul 1742
b12 Anna Christina gedoop 9 Jan 1746, X 14 Des 1760 Philip Heger

Bronne:
DP Knoll, WM de Vries en WJ de Wet "Genealogie van "n Familie met Osteogenesis Imperfecta: Die stamregister van Pieter Willem Adriaan Piek" Familia 1988 Vol 25 no 2

Saamgestel deur:
AM van Rensburg