Surnames N to Q

Written by AM van Rensburg on . Posted in N - Q.

NIENABER Johann Hinrich Geres

Johann Hinrich Geres Nienaber was van Wittmund in Duitsland. Die vermoede bestaan dat sy oorspronklike van xxxxNaber was en dat hy in Thöne in Wethmar gebore is. J Hoge vermeld dat hy twee maal getroud was voordat hy naxdie Kaap gekom het. Hy land in 1757 as "n matroos aan die Kaap en word in 1765 "n burger. Hy werk eers as "n skoenmaker in Stellenbosch en trou op 13 Oktober 1771 met Maria Agatha DU PLESSIS. Hulle het nege kinders.

Bronne:
J Hoge, Personalia of the Germans at the Cape

Saamgestel deur:
AM van Rensburg