Surnames A to C

Written on . Posted in A - C.

BOONZAAIJER Willem

Willem BOONZAAIJER kom met die skip Zaamslag na die Kaap in 1744 in die diens van die VOC. Hy was "n timmerman van Utrecht, Holland. Hy word "n vryburgher in 1747.

Hy trou 22 Augustus 1744 met Hendrina Mulder, dogter van Johannes Moller en Catharina Erasmus. Hulle het die volgende kinders gehad:

b1 Johannes Jacobus 26.09.1745, sterwe 21.01.1806, X 18.10.1770 Johanna Jacoba Blaauw
b2 Petrus Johannes 05.11.1747
b3 Helena 05.04.1750 jong gesterwe
b4 Helena 30.05.1751, X 24.11.1771 Claas Jacob Claasen, sterwe 06.11.1788
b5 Allardus Christoffel 26.09.1745
b6 Catharina Hendrina 14.07.1754 jonk gestorwe

Bydrae
Izak Boonzaaier