Surnames A to C

Written by AM van Rensburg on . Posted in A - C.

BEUTTEL Johann Gottfried

BEYTEL (die familie is bekend as Beytel) van Schondorf in Wurtenburg, Duitsland. Hy sterwe 25 Desember 1789. Hy trou 12 Desember 1784 met Rosina Dorothea ANDRIESZ (Ook bekend as Dorothea Rosina), sy was die dogter van Roelof (Andries) ANDRESEN van Swede en Dorothea ARENDS van de Kaap.

KINDERS
b1 Andreas Joseph gedoop Lutherse kerk 1786 x Graaff-Reinet 4 Nov 1810 Martha Magdalena SCHEEPERS =1792
b2 Jacobus Johannes gedoop Lutherse kerk 1788, sterwe 23 Sep 1856, X 7 Okt 1816 Anna Elizabeth Pretorius
b3 Sara Wilhelmina gedoop Lutherse kerk 1789

Rosina Dorothea trou die twee keer 11 April 1790 Carel Lodewyk SMIT

Bronne:
Heese en Lombard

Saamgestel deur:
AM van Rensburg