|
Jan
Willem (Johann Wilhelm) WILKEN, van Lüneburg (Duitsland).
Kom in 1745 hier aan as soldaat; later derde chirurgyn in die
V.O.C.-hospitaal. Burger in 1751; boer op “Molenvliet”
aan die Liesbeek (nou Mowbray) Trou 9.6.1748 met Maria
Juliana CONSTANT, gedoop 25 Oktober 1722, die dogter
van Philippus Simon Constant en Catharina Helena van Mauritius;
hertrou 6.6.1756 met Anna Susanna WEPENER (9
kinders). Anna
was gedoop 21 November 1734 dogter van Joachim Ernst WEPENER
en Anna WILLEMSE {Sy was die dogter van Gerrit Willemsen en
Maria van Cornelisse (dogter van Cornelis Claasen en Catrijn
van Malabar)}.
BRON:
C.PAMA : Die Groot Afrikaanse Familie-naamboek (1983)
SAG
Vol 1
Bydrae:
Pieter Conradie pietc@iafrica.com
|