|
Carl
David WENTZEL, van Dresden in Sakse (Duitsland), seun
van David Wentzel en Anna Magdalena von Vogel. Landmeter 1749-59.
Hy het in 1760 na Europa teruggekeer, maar in 1766 weer na die
Kaap gekom as luitenant-ingenieur. Oorl. 11.5.1776. Trou 3.1.1751
met Aurelia STAVORINUS, dogter van Jan Stavorinus,
van Alphen (Nederland) (5 kinders).
Bronne:
C.PAMA : Die Groot Afrikaanse Familie-naamboek (1983)
Bydrae:
Pieter Conradie pietc@iafrica.com
Navorsing:
|