Gerrit VAN DER SWAAN was getroud 5 September 1705 met
Agnietie CAMPHER, haar ouers was Lorenz Campher
en Ansela van de Kaap. Sy was van slawe afkoms.
KINDERS
b1 Anna, = 20.6.1706, x Johannes Lodewyk Putter
b2 Maria, = 19.5.1709, x Hendrik Krugel, sv Andreas Krugel
Bronne:
Heese en Lombard
Saamgestel
deur:
AM van Rensburg