Skip to main content

logo new

Surnames V to Z

VOLSCHENK Evert Jansen

Evert Jansen VOLSCHENK van Frederikshald, Norweë trou 29 Junie 1732 met Sara VAN GRAAN. Sy was die dogter van Otto van Graan en Rebekka van de Kaap (Rebekka was die dogter van Moses van Macasser en Sara van Macasser)

KINDERS

Maria Sophia, X 16 Junie 1754 Theodorus Kleynhans
b6 Magdalena

Bronne:
de Villiers en Pama

Saamgestel deur:

 

  • Hits: 14137

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy