Skip to main content

logo new

Surnames R to U

ROBBERTSZ Pieter

Pieter ROBBERTSZ trou op 25 Januarie 1696 met Sophia Schalk VAN DER MERWE, weduwee van Rudolf Pasman . Sy was die oudste kind van die van der Merwe stamouers. Sophia was gedoop in Kaapstad die 1st November 1670.

Adam Tas verwys na hom as Piet Rob in sy dagboek. Hy het waargeneem as landdros van Stellenbosch van 1703 tot 1705.

Sophia was betrokke in "n twis met Adam Tas se vrou.

Pieter Robbertsz het "n ooreenkoms met Jan van Brienen gehad. Hy dien as lid van die Heemraad 1699, 1700, 1702, 1703.

Bronne:

Saamgestel deur:


 

  • Hits: 9653

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy