Skip to main content

logo new

Surnames R to U

REYNECKE Adam

Adam REYNECKE van Berlyn arriveer in 1740 as matroos by die Kaap. Hy word burger in 1745. Hy sterwe 23 Junie 1768. Hy trou op Stellenbosch met Elizabeth PIEK op die 21 February 1751. Elizabeth was die kind van Johan Caspar Piek en Margaretha Hartog, Elizabeth was gedoop 27 April 1727.

KINDERS:
b3 Adam Johannes gedoop 26 Des 1757, X 20 Apr 1783 Maria Magdalena Pietersen.

Bronne:
Yvonne M Robinson: "Voor- en nageslag van CF Reynecke, 1884 - 1918" Familia 1999, no 2
Saamgestel deur:
AM van Rensburg

 

 

 

  • Hits: 10548

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy