Skip to main content

logo new

Surnames R to U

RETIF Francois

, gebore 1663, was "n Franse Hugenoot van Blois en landbouer op La Paris, Drakenstein. Hy het in 1688 op die Borssenburg anngekom. Die plaas La Paris is aan hom toegese in 1694 en later in 1703 Patats Kloof, Wagenmakersvallei. Hy was getroud in 1700 met Marie MOUY en is oorlede op 24 Sep 1721. Hy het 5 seuns en 4 dogters gehad.

1. Maria ~ 10 Sep 1692 x Pieter Rousseau
2. Anna ~ 30 Nov 1704 x Pieter Hugo
3. Jacques ~ 16 Okt 1706
4. Francois + 25 Jul 1708, boer Wamakersvallei +m1789 x 3 Des 1741 Anna Marais
5. Pierre ~ 13 Nov 1712
6. Paul ~ 7 Okt 1714 burger Drakenstein x 10 Feb 1743 Dorothea Melius
7. Pierre ~ 13 Des 1716 +7/6/1800
8. Hester ~ 2 Feb 1719 + 15 Apr 1805 x Jacobus Marais
9. Magdalena ~ 22 Des 1720 + 10 Apr 1817 x Tieleman Roos

Verwysings:
De Villiers/Pama
Heese/Lombard
Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek
Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek

Saamgestel deur:
Martina Louw (nee van Breda)
Kennethl@xtra.co.nz

  • Hits: 10500

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy