Skip to main content

logo new

Surnames H to J

HAAK Johann Christoffel

Johann Christoffel HAAK / HACK was "n burgher in Stellenbosch in 1689, hy trou 8 Maart 1705 met Maria Sibilla SACHS. Sy was die weduwee van Pieter Jansz Swanepoel. Sy was die dogter van Joachim Sachs en Susanna Holswig.

KINDERS
b1 Maria Magdalena gedoop 10 Jul 1708, X 24 Dec 1724 Jacobus van den Berg
b2 Anna Christina gedoop 13 Dec 1711, X Pieter Paulus Groeneberg, XX Jan Andries Horak

Bronne:
Heese en Lombard

Saamgestel deur:



 

 

 

  • Hits: 10297

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy