Skip to main content

logo new

Surnames D to G

DELPORT Jacques

Jacques de la PORTE (vandag bekend as DELPORT) van Ryssel (Lille), was "n Franse Hugenoot wat in 13 April 1699 aangekom het op die Cattendyk met sy vrou Sara VITOUT met wie hy in Oktober 1698 getrou het. Hulle het Nederland op 10 Des 1698 verlaat. Hy was "n landbouer in Drakenstein, hy besit ook van 1721 tot 1733 die plaas Ontdekkers- vlei naby St. Omar, Daljosafat. Hy is op 9 Desember 1739 oorlede. Hy het 3 seuns en 3 dogters gehad.

1. Maria ~ Paarl 4 Okt 1699 x Andries Thibaut
2. Izaak ~ 30 Nov 1702
3. Pieter ~ 4 Okt 1704 burger Drakenstein x 21 Des 1727 Anna Elisabeth Maree xx 21 Maart 1756 Margaretha Schreuder weduwee van Willem Beyers
4. Susanna ~ 20 Maart 1707 x 25 Feb 1725 Pieter Jordaan
5. Sara ~ 8 Nov 1711 x Johannes Maree
6. Jacobus x 13 Jun 1734 Susanna Maree

Verwysings:
De Villiers/Pama
Heese/Lombard
Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek
Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek

Saamgestel deur:
Martina Louw (nee van Breda)
Kennethl@xtra.co.nz

 

 

 

 

  • Hits: 12426

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy