Skip to main content

logo new

Surnames A to C

ALBERTS Nicolaus Franz

Nicolaus Franz ALBERTS was van Hamburg, hy kom by die Kaap aan in 1738 as 'n soldaat. Hy word toe 'n saalmaker van 1740 - 1742. Hy trou in Kaapstad die 7 Februarie 1745 met Maria Magdalena COMBRINK. Maria was die vyfde kind van Herman Combrink en die vorige slavin Magdalena Ley. Maria was gedoop 6 Februarie 1729.

KINDERS:
b1 Hendrik Willem gedoop 5 Des 1745, X Catharina Gous, XX 29 Maart 1778 Gerbrecht Vosloo
b2 Maria Catharina gedoop 7 Des 1749
b3 Johan Jochem gedoop 30 Maart, X 3 Nov 1776 Johanna Helena Gous, XX 5 Mei 1793 Anna Elizabeth van der Vyver
b4 Machteld gedoop 27 Okt 1754

Bronne:
Heese en Lombard
J Hoge, Personalia of Germans at the Cape

Saamgestel deur:
AM van Rensburg

  • Hits: 14659

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy