Jasper
RAATS
was van Utrecht, en in 1707 'n skoenmaker van beroep.
Hy trou op 22 September 1709 met Wilhelmina Vermeulen.
Sy is op 18 Maart 1691 gedoop, en haar ouers was Jan Willemsz
Vermeulen en die slaaf Catharina van Bengale. Hy trou
die tweede keer in Kaapstad op 12 Augustus 1714 met Susanna
Terrier. Sy is op 18 Maart 1691 gedoop, en is
die dogter van Daniel Terrier en Sara Jacobs. Hy trou
die derde maal op 27 November 1718 met Magdalena
Bastiaanse. Sy is op 13 April 1704 gedoop, en
is die dogter van Francois Bastiaanse en Anna Maria de
Leeuw.
KINDERS
b1 Dorothea gebore ca 1710, X Jan Verbeek. XX 3 Okt 1751
Gerrit Reynderts
b2 Jasper gedoop 14 Jul 1715
b3 Reynier gedoop ca 1717
b4 Magdalena gedoop 30 Maart 1721, X 11 Okt 1739 Jacob
Jooste
b5 Francois gedoop 24 Sep 1724
b6 Petrus gedoop 13 Jul 1727, X 31 Maart 1776 Rachel Abrahamse
van de Kaap
b7 Maria Dorothea gedoop 23 Okt 1728
Bronne:
SAG Vol 9
Saamgestel
deur: