.: home

.: hoofblad

WELKOM TOT STAMOUERS.com - Baie Suid-Afrikaners wie se voorgeslagte van die vroeë Kaap afstam is so te sê een groot familie; almal is oom, tannie, neef, niggie, swaer, boet en sussie, dit is hoe ons met mekaar praat, maar dit beskrywe ook ons noue verbintennis met mekaar. Ons stamouers was afkomstig uit Afrika, Europa, Asië en ander plekke. Sommige was VOC werkers, Vryburghers, Hugenote, Slawe en Inboorlinge. Hierdie blad bevat die volgende inligting -

U kan help om die stamouers projek te laat uitbrei, hier is 'n paar riglyne i.v.m. die verskafing van materiaal. As daar verkeerde feite is wat reggestel moet word, dan vra ek dat u asseblief dit tot my aandag sal bring. Materiaal sal verwelkom word in Afrikaans of Engels. Dit sal dan ook in die taal wat dit aangestuur word op die Blad geplaas word. Die gasheer van die Blad kan nie die feite wat hier verskyn waarborg as eg nie. Die opgesomde feite van die inligting verskaf op die blad.

Kontak info@stamouers.com