Willem LANDMAN hy was van Amsterdam en kom in 1735
aan by die Kaap as 'n matroos op die Paddenburg. Hy
word 'n burgher in 1744.
Hy
trou op 10 Maart 1747 in die Paarl met Catharina HOFMANN.
Sy was gedoop 1 Mei 1707 en was die dogter van Johannes Hoffman
en Maria Louisa van de Kaap.
Hy
trou die tweede keer in die Paarl op 29 Mei 1768 met Johanna
JONKER sy was gedoop 29 September 1747 en was die dogter
van Adolph Jonker en Maria Petronella Langeveld.
KINDERS
Nege
Landman
sterwe April 1778.
Bronne:
Heese en Lombard
Saamgestel
deur:
AM van Rensburg