Stamouers Lucky Draw!

Add your Progenitor / Stamouer to the web site and be in the running for a prize! See all the details on our
Lucky Draw page

Surnames A to C

Print

BLETTERMAN Heinrich Ludwig

Written by Bazzet Meyer. Posted in A - C

Hendrik Lodewyk (Heinrich Ludwig) Bletterman * Sondershausen, Duitsland, 14.2.1705 s.v. die orrelis Christian George Blettermann. Hy het in die diens van die VOC getree en word in 1741, op die terugreis, weens siekte aan die Kaap agtergelaat. Burger 1743, lid van die Burgerraad en kaptein van die burger-infanterie, hy trou 11.2.1742 met Elsabe Bergstedt d.v. Matthias Bergstedt van Stockholm en Christina Bergh (dogter van Angela van Begnale). In 1762 repatrieer hy met sy dogters Christina Hendrika en Anna Elisabeth Egbertha en ook sy seuns repatrieer. Hy kom egter weer terug na die Kaap