Skip to main content

logo new

Surnames V to Z

VAN ASWEGEN Heinrich

Heinrich (Hendrik) VAN ASWEGEN is afkomstig van E(n)dewecht in Duitsland. Sy hand-tekening kom ook voor as ,,Heinrich von Eischwede” en ,,Hinderich van Aschwede”. Hy het in 1727 as soldaat na die Kaap gekom,en was van 1728 tot 1735 as boerkneg werksaam. Op 4 Desember 1735 is hy in die Paarl met Anna Catharina MULDER in die eg verbind. Hulle het vyf kinders.

KINDERS:
b1 Johannes (1736), getroud met Cornelia VILJOEN; 11 kinders.
b2 Hendrik (1745), burger te Stellenbosch en getroud 8.4.1770 met Anna Catharina KRUGER; hertrou 26.10.1794 met Martha Maria GRIZEL; 5 kinders.
b3 Anna Jacoba (1748), getroud met C. VAN WIJK.
b4 Willem (1751).
b5 Maria Elisabeth (1756).

VERWYSINGS:
C.PAMA : Die Groot Afrikaanse Familie-naamboek (1983)
J.H Redelinghuys: Die AFRIKANER FAMILIENAAMBOEK & PERSONALIA (1955)

Saamgestel deur:

Pieter Conradie pietc@iafrica.com

 

 

 



 

  • Hits: 11517

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy