Stamouers Lucky Draw!

The winner of the competition / Die wenner van die kompetisie...

Lucky Draw page

Surnames R to U

Print

SCHRODER Heinrich

Written by AM van Rensburg on 30 November -0001. Posted in R - U

Heinrich SCHRODER was van Dorsten aan die Lippe. Hy was "n kneg 1701 -1703. Hy trou 10 Junie 1703 met Adriana SCABALJE van Middelburg. Hy trou die tweede maal 9 Augustus 1711 met Cornelia EENMAAL van Maastricht sy was die weduwee van Michiel Smuts (Kyk ook onder Michiel Smuts)

KINDERS
b1 Judith, X 4 Feb 1720 Johannes Strydom

Bronne:
J Hoge Personalia of the Germans at the Cape

Saamgestel deur:
AM van Rensburg