Surnames R to U

Written by Dr Ria Slabbert on . Posted in R - U.

STOKES James

James STOKES is gedoop¹ op 03-03-1822 te Churchill, Oxfordshire, Engeland. Hy was die seun van Thomas STOKES (≈18-01-1797, Churchill; †c.1860 te Churchill) & Martha MORTIMER ( ≈18-01-1797, Bicester, Oxfordshire; †1869, Churchill); Thomas en Martha x 23-04-1816, Bicester, Oxfordshire ².
James kom ná die 1841-sensus³ aan in Kaapstad ⁴ op 11-03-1848 via die skip Scotia as ‘n 25jarige stonemason⁵ . Die eerste melding wat van hom gemaak word in kerklike dokumente is in die SAG opgeneem en hul huwelik is aangeteken in die huweliksregister van die NG Kerk Ladismith6.
Daarvolgens x James op 08-02-1852 met Maria Magdalena Christina VAN DEN BERG (*27-11-1833 en ≈ op 06-04-1834, Swellendam NG Kerk). Beide woon ten tyde van die huwelik op ''Opzoek'', die vd Bergplaas.
Maria is dv Coenraad Jacobus VAN DEN BERG (≈ 05-04-1802, NG Kerk Tulbach en † op Doick - c.1867/8)77 & Aletta Maria Magdalena Christina PRETORIUS (≈08-12-1809, Swellendam en † na 1878)⁷,⁸.
James se gesin moes ongeveer tussen die sesde en sewende kind vanaf Ladismith verhuis na Langverwacht (distrik Calitzdorp) waar hul laaste dogter in daardie jaar gebore is.

Hy xx Petronella Hermina CALITZ⁹ (*22-03-1835, wed van Frederick Hermanus Levendal, *18-02-1822). Hy sterf op 15-01-1894 in sy huis, terwyl Petronella net ‘n paar maande later dood is, naamlik op 20-07-189410.

James en Maria se kinders:
 
b1 Aletta Maria Magdalena Christina *c.1852, waarskynlik Ladismith; ≈?; x 01-05-1871 Jacobus Carel GILBERT *28-08-1840; ≈06-12-1840, Riversdal; (Gilbert vorige x 20-07-1862, Oudtshoorn: E.H. UNGERER); s.v. James Charles GILBERT & Anna Magdalena VAN DER BANK († voor 19-11-1845).
[NG Kerk Ladismith huweliksregister, no. A45 dat James Charles GILBERT die bruidegom is, maar volgens die SAG Deel 2 (D-G), p.450 en SAF XII (Ga – Gren), p. 261 is James die vader van die bruidegom].

b2 Martha Maria (soms 3de naam ook - Magdalena) *07-04-1854; ≈04-06-1854, NG Kerk Ladismith; x 19-01-1880, NG Kerk Ladismith: Ocker(t) Johannes Jacobus (soms ook Stephanus as 3de naam) OLIVIER (c. 1856; ≈05-02-1856, NG Kerk, Oudtshoorn, s.v. Matthys Michiel Lodewyk OLIVIER (*29-11-1826, George) & Hester Josina Philippina OLIVIER (*01-04-1827, Buffelsbosch, Riversdal, †1873)). Weet van 2 kinders.
[NG Kerk Calitzdorp lidmaatregister (CD in Erfenisstigting, no. 3005); Billion Graves Index http//familysearch; NG Kerk Ladismith huweliksregister, no. 302; SAG, Deel 7 (O-Ph), p. 87; Epos:Josey Olivier (oli4s @ intekom.co.za;]

b3 Thomas Jacobus *22-09-1855, waarskynlik ook Ladismith; †29-04-19 Riversdal, †1873;27, Geelbecksvlei, Mosselbaai; x Martha Maria OLIVIER  (*29-12-1853; †1944, Brandwag, d.v. Matthys Michiel Lodewyk OLIVIER (*29-11-1826, George) en Hester Josina Philippina OLIVIER (*01-04-1827, Buffelsbosch,; . Beide Ω Brandwacht. distrik Mosselbaai. Weet van 11 kinders.
[SAG, Deel 7 (O-Ph), p. 87; Epos:Josey Olivier oli4s @ intekom.co.za; Sterfkennis, KAB MOOC 7/1/331W; Die foto van die grafsteen se datums is erg verweer. Ook te sien op Gravestones; Sterfdatum volgens persoonlike mededeling in 2013, van Aletta Boshoff, haar kleindogter by wie Martha gewoon het.]

b4 Anna Margaretha *15-02-1863, Ladismith; Geen doopgegewens.

[Groesbeek Genealogiese Dienste en geen van die geraadpleegde persone of bronne het meer inligting opgelewer nie. Hipotese: Moontlik is die kindjie dood selfs voor haar doop?]

b5 Coenraad Jacobus *10-01-1864, Ladismith; ≈03-07-1864, NG Kerk, Ladismith; x: Wilhelmina Johanna LE GRANGE. Weet van 3 kinders.
[Doopdatum en huwelik: Groesbeek Genealogiese Dienste. Huweliksmaat (en ouers): NG Kerk Calitzdorp doopregister 034CAL.]

b6 Johanna M. *18-06-1867; ≈NG Kerk Ladismith; x Charles SMITH (1865 – 1970). Weet van 3 kinders.
[Volgens Groesbeek Genealogiese Dienste; NG Kerk Ladismith doopregisters.] 

b7 Helena *29-12-1874, Langverwacht, distrik Calitzdorp; ≈17-05-1875, NG Kerk, Calitzdorp. Het geen ander inligting, moontlik jonk oorlede.
[NG Kerk Calitzdorp doopregister, no. LXX]


Bronverwysings:
 
1 http://www.familysearch.org., English Births and Christenings (1538-1975) CO 3338-1, ENG-ODM, Film 95230
2 famsearch, CO 2419-2, Eng-ODM, Film 95214, paul @ paulweaver.com;
3 famsearch, Eng & Wales Cencus, 1841, p. 27 & Cencus 1861, p. 22-23;6
4 E. Bull, Aided emigration, from Britian to South Africa 1857 to 1867 (Pretoria, HSRC, 1991), pp.5-6.
5 Ancestry, UK City and County, Directories (1600-1900): Careers(Operative Society of Masons Obiuaries);
6 Heese J.A. & GISA (reds.), Suid-Afrikaanse Geslagsregister XII (So-Sz) (Stellenbosch, 2005) p. 277, NG Kerk Ladismith huweliksregister, no. 1, beskikbaar gestel deur Isabel Groesbeek Genealogiese Dienste;
7 en 8 KAB VC 659; KAB MOOC 7/1/295; KAB MOOC 6/9/289.273; www.pretoriusfamilie.info ; www.vandenberg.co.za; (soos in 2013)
9 KAB MOOC (2670) 6/9/358
10 KAB MOOC 4/11/116; SAG, V(L-M), p.72; Ben CILLIERS, Families van die Klein Karoo CALITZ – Deel Twee, in GGSA: CD 075 Familia 2012, 49 (4), p.178.]

Nagevors deur:
Dr. Ria Slabbert.