Surnames R to U

Written by Pieter Conradie on . Posted in R - U.

TROMP Jan

Jan TROMP, van Hoorn (Nederland), seekaptein in diens van die V.O.C. op die skip Java. Trou 9.3.1783 met Hendrina Sophia SMIT (2 kinders).

Bronne:
C.PAMA : Die Groot Afrikaanse Familie-naamboek (1983)

Bydrae:
Pieter Conradie pietc@iafrica.com

Navorsing: