Surnames R to U

Written by Stamouers on . Posted in R - U.

TESSENAAR Hendrik

Hendrik TESSENAAR . Oorspronklik Teszner, van Elbing (Duitsland), gebore ongeveer 1712. Kom in 1738 hier aan. Burger van Swellendam in 1747. Oorlede 13.6.1800 in Kaapstad. Trou met Francina CORTJÉ, hertrou 17.3.1765 met Maria VERMEULEN, wed, van Gideon DE WEGE (7 kinders).

Bronne:
C.PAMA : Die Groot Afrikaanse Familie-naamboek (1983)

Bydrae:
Pieter Conradie pietc@iafrica.com

Navorsing:



Bronne:

Saamgestel deur: