Surnames R to U

Written by Stamouers on . Posted in R - U.

SCHOEMAN Heinrich

Heinrich SCHOEMAN, sy van was Schumacher. Hy was van Bosua, in noord Duitsland. Hy kom in 1724 as "n matroos by die Kaap aan. Hy word toe "n plaas kneg en word in 1734 "n vryburger. In 1736 trou hy met Martha OLIVIER. "n Klein dogter van Beatrix Olivier.

Hy is oorlede in die binneland in 1765, op die plaas van Frederik Botha, "n klein seun van die stamvader Friederich Both.

Bronne:

Saamgestel deur: