Skip to main content

logo new

Surnames R to U

ROMOND Michiel

Michiel Romond was van Zutphen afkomstig. Hy was getroud met Cornelia van den Bogaert. Hulle het van 1684 tot 1707 in Mauritius gewoon

Die plase Zandvliet en Zeekoevallei, naby die huidige Faure, was buurplase. Eersgenoemde het uit drie dele bestaan, waarvan die eerste twee in 1699 en 1701 aan ds. Petrus Kalden toegeken is, en die derde in 1707 aan Abraham Benthem. In 1708 het al drie dele die eiendom van Michiel Romond geword.

KINDERS

Gerrit aan die Kaap gebore, hy trou in Mauritius met Jannetje Hijlon (ook bekend as Johanna, sy was van Madras)
Johanna 1694 in Mauritius gebore X 25 Maart 1714 Balthasar Pot +1721, XX Jacobus Hennion


Correction of data:

The sentence "Gerrit aan die Kaap gebore, hy trou in Mauritius met Jannetje Hijlon (ook bekend as Johanna, sy was van Madras) needs to be changed.
He did not marry Jannetje Hijlon.

From a transcription by Corney Keller and Richard Ball:

Eodem dito (5 September 1683) Gerrit de moeder Cornelia Bogaerts, the witness was Katarina Kiens of Meier

Gerrit (≈ 5.9.1683) is slegs as s/v Cornelia Bogaert gedoop en was Michiel Romont waarskynlik nie sy vader nie alhoewel hy sy van geneem het. 11.7.1683 trou Michiel Romont met Cornelia Bogaert; Michiel, woonagtig op Mauritius, was in die Kaap ten tye van sy huwelik om as segsman vir die burgers op te tree. Hy gaan terug na Mauritius in 1684. Sien Dan Sleigh se `Buiteposte' p.649/650. Gerrit Romont was getroud met Jannetje van Madras wie kinders by Machiel Heylon gehad het.

Gerrit died c. 1741 and is buried in “die Kerk van Stellenbosch”.

Gerrit (Rodemond) married Jannetje van Madras, the widow of Michiel Heylon

Regards

Raymond Lautenbach.


 

  • Hits: 11301

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy