Skip to main content

logo new

Surnames D to G

DE JONG Dirk

Dirk DE JONG arriveer voor 1738 by die Kaap. Hy was van Utrecht. Hy trou in Kaapstad 19 Januarie 1738 Emmerentia VAN HOOVEN. Sy was die dogter van Hendrik van Hooven en Anna Catharina Obits. Hy trou die tweede keer in Kaapstad 14 Januarie 1751 met Johanna Barbara OBERHOLSTER, weduwee van M Pentz. Sy was die dogter van Johann Oberholster en Helena du Toit

KINDERS
b1 Hendrik gedoop 25 Jan 1739, X 24 Jun 1764 Anna Catharina Victor
b2 Gerharda gedoop 19 Aug 1742, X Nicolaas van Wielligh
b3 Dirk gedoop 24 Okt 1745, X 17 Apr 1768 Judith de Waal
b4 Willem Cornelis gedoop 23 Jul 1747
b5 Anna Catharina gedoop 24 Aug 1749
b6 Barbara gedoop 1 Jul 1753
b7 Johannes gedoop 23 Nov 1755, X 26 Des 1779 Christina Wilhemina Hoebert
b8 Jacobus gedoop 11 Des 1757, X 29 Jul 1781 Wilhemina Hendrina Cornelissen, XX 15 Mei 1791 Ann Elzabeth Louw

Bronne:
SAG Vol II

Bydrae:
AM van Rensburg





 

  • Hits: 10884

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy