Skip to main content

logo new

Surnames D to G

EFFENDI Abu Bakr

Effendi Abu Bakr * c. 1814, Khashnaw, hierdie dorpie lê in die vlaktes van Shehrizur, 192 km suid van die Urmiameer.
Abu Bakr kom uit ‘n familiie wat aan die antieke Ariese ras van die Koerde behoort het. Sy genealogiese afkoms gaan terug na die Profeet Muammaden aan die Makkhanstam van die Quraish.
Abu Bakr ‘n Islamitiese gosdiensleraar, word na ‘n versoek van Turkse Ambassadeur, in London na Kaapstad gestuur om Kaapse Maleiers godsdiensonderwys te gee.
Op die 3de Oktober 1862 is 'n keiserlike dekreet uitgereik vir die versending van Abu Bakr Effendi na die Kaap die Goeie Hoop.14 Op die 1ste Desember 1862, het hy via Parys na Londen gegaan en toe na Liverpool vertrek. Van daar af het die reis na die Kaap die Goeie Hoop begin, wat 44 dae se seevaart geneem het.
Arriveer Jan 1863, , woon in Kaapstad en bou ‘n moskee op die hoek van Lang en Dorpstraat, ook outeur in 1869 van tweetalige werk in Arabies en Afrikaans, waarin Islam aan Maleise gemeenskap verduidelik word. Sterf in Kaapstad 29 Jun 1880 as gevolg van malaria, begrawe Maleier begraafplaas teen Vlaeberg (Seinheuwel) Falmouth Road, Soutrivier.

Getroud (1) 8 Apr 1863 met die 15 jarige Rukea Maker, sy was die aangenome dogter van Hadjie Haron, die saalmaker van Keerom Straat, die huwelik het in ‘n egskeiding geeindig.[2 kinders, een sterf as baba en 1 seun] Luidens a dokument van die Kaapse Argief het Rukea onderhoud vir haar en haar seun van Abu Bakr by die Kaapse Hoogeregshof geëis.
(Abdol Majiet was the s.o. Bedien - Abdol Majiet Bedien. Second husband of Annie Barry alias Rasidie, mother of Rakea, first Cape wife of A B Effendi. Transcribed by Abdud-Daiyaan Petersen, 2021)

Getroud (2) 30 Des 1864 met Tahora Saban COOK dogter van Jeremiah Saban en Elizabeth Cook, bootbouer van Yorkshire, Engeland [sy is die niggie van die welbekende ontdekkingsreisiger Kaptein James Cook]

KINDERS:

b1. Ahmed Ata’ullah Effendi, * 1865, hoof van Ottomaanse skool, Kimberley (1884 – 1901), ook Turkse Konsul in Singapoer tot met sy dood in a tragiese ongeluk † 11.11.1903
[Ahmed Ataullah Efendi het met een van die Kulsum or Halimah susters getrou. Vier kinders uit die huwelik gebore: Mehmet Fuat, Rusti, Hayrunisa and Hatice.]
[https://www.mfa.gov.tr/site_media/html/singapur_v1_en.pdf]

b2. Feherna

b3. Hisjãm Ni’mat Allah, *C.1868, godsdienstige voorganger, sterf 21 Apr 1945, Claremont, Cape Provinsie. Begrawe Mowbray Maleise Cemetery, Kaapstad Oorsaak van afsterwe, Maag kanker.

x Aiticka MOERAT sterf 11 Jul 1934 begrawe Mowbray Maleise Begrafplaas, Kaapstad. Oorsaak van afsterwe, Myocarditis
xx Ayiska, Port Elizabeth; geskei.
Haar moeder se Sterfte Kennis.

KINDERS: 1st huwelik – Rahma x MALL – Ahmed Naim – Mohammed Salim – Omar Farid.
2de Huwelik - Nowrah


b4. Muhammad Alauddin, *c. 1866, n Kleremaker, sterf 22 Nov 1949 in Wynberg dist, Kaapstad. Begrawe Mowbray Maleise Begrafplaas, Kaapstad. Oorsaak van afsterwe, Hipertensie, Hartkwaal.

Married 25 Nov 1947 Wynberg Huwelikshof, Kaapstad, Umm Kulthuwm [Colsuam] van der SCHYFF *1877 – 1966 [KAB 6/9/27036_4067/66]

xx Asheya Mollie Died Jun 1966 [KAB 6/9/26971/A_2857/66]

b5. Omar Jalal udDin * 27 Nov1871 † Kaapstad 2 Aug 1954 Beroep Boukontrakteur. Begrawe Mowbray Maleise Begrafplaas, Kaapstad [a].Oorsaak van afsterwe; Serebrale Thrombose.

x Amina COENRAAD *c. 1883 sterf 6 may 1937 Kaapstad.Oorsaak van afsterwe; Hartklep siekte. Begrawe Mombray Maleise begrafplaas.
09. https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:9Q97-Y3Q4-VG9
[a] https://www.graves-at-eggsa.org/main.php?g2_itemId=1288059

b6. Hussian Fawzy * c.1874 + 31 Aug 1888

bakr2
PHOTO [1]: Ottoman scholar Abu Bakr Efendi (C) left a legacy among the Muslims living in South Africa during the 19th century.

Ahmed

REFERENCE SOURCES;
1. https://www.dailysabah.com/arts/ottoman-descendants-in-south-africa-get-turkish-citizenship/news
2. https://en.wikipedia.org/wiki/Abu_Bakr_Effendi
3. https://awqafsa.org.za/wp-content/uploads/2012/07/ARTICLE-OOTOMAN-ABUBAKR-EFFENDI-S-ARGUN-THESES1.pdf
4. https://islamicfocus.co.za/abu-bakr-effendi/
5. https://trdergisi.com/en/we-found-the-grandchild-of-abu-bakr-effendi-in-south-africa/
6. https://open.uct.ac.za/handle/11427/6857
7.https://www.academia.edu/1315389/The_life_and_contribution_of_the_Osmanli_scholar_Abu_Bakr_Effendi_towards_Islamic_thought_and_culture_in_South_Africa

  • Hits: 489

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy