Skip to main content

logo new

Surnames A to C

BLOMERUS Zacharias

Zacharias Blomerus van Stockholm  Swede gebore 1760 oorlede 13-5-1835 te Swellendam. Hy was in diens van die V.O.I.C. Volgens oorlewering was hy in 1782 as skeepskaptein onderweg na die Ooste. Met sy aankoms in Tafelbaai was hy ernstig siek en was die verwagting dat hy sou sterf. Die boot moes egter verder seil en is hy aan wal gesit.

Getroud 14-4-1782  te Caledon met Catharina Elizabeth Visagie. Hulle het 8 kinders.
Hertrou 8-3-1807 met Elizabeth Margaretha Joubert, weduwee van Filippus Poggenpoel.

B1 Anna Gertruida Blomerus geb.4-4-1784, getroud met CJ van den Litch

B2Arie Erasmus Blomerus  geb.1-2-1786, getroud met Elizabeth Christina Grove

B3.Jacobus Johannes Blomerus  geb.1-2-1789. Trou in 1815 met Anna Christina Moolman

B4.Maria Alida Blomerus geb.11-4-1790.getroud met F Weisner

B5.Cathrina Elizabeth Johanna Blomerus geb.20-10-1792.getrod met HJ Swart

B6.Zacharia Christina Blomerus geb.23-3-1794 
    .                                 
B7.Hester Anna Blomerus geb.1799. getroud met MA Sieberts  
     
B8.Elizabeth Dorktina Blomerus geb.16-7-1802.getroud met DC Uys

Bydrae
Hendrik Wessels Blomerus 

 

 



 

  • Hits: 11873

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy