Skip to main content

logo new

Surnames A to C

CRUYWAGEN Jan

Jan CRUYWAGENwas van Zwolle, hy arriveer met sy vrou en "n kind aan die Kaap.

Hy was een van die mees rykste boere aan die Kaap. In 1735 het hy vyf knegte in sy diens gehad en 58 volwasse slawe, vyf slavinne en drie slawekinders. Hy het toe 700 beeste en 6,000 skape gehad, 100,000 wingerstokke wat 50 leggers wyn opgelewer het.

Die name van sommige van sy veeposte was: Groenkloof Stinkrivier en Smalpad

KINDERS

b1 Meendert gebore Zwolle, X Kaapstad 23 November 1692 Catharina van Maarsen

Bronne:
SAG Vol 1
HF Heese, Reg en Ongereg, p27

Bydrae:

Navorsing:




 

  • Hits: 10500

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy