|
Godfried
Rudolph Ifland hy trou 1788 met Dorothea van
de Kaap (sy was 'n vorige slaaf by hom), hy trou die
tweede keer in 1793 met Charlotta Maria Davids van de
Kaap.
Hy
versoek dat sy slaaf Spasie van de Kaap vrygelaat word, dit
was aan hom toegeken. Hy moes ook waarborg dat sy nie vir hulp
van die diakonie vir 20 jare vra nie. Maandag den 17:e febrúarij
1794, C. 222, pp. 87-199
Kinders
b1 Gottfried Carl Wilhelm gedoop 24 Sep 1780 (moeder Sara Dorothea
Stricker)
b2 Carolina Rosina Hendrika gedoop Jul 1790 (moeder Clarinde
van de Kaap) X 20 Des 1807 Gideon Pieter Ceronio
b3 Dorothea Louisa Elisabeth gedoop Jul 1790, X John Pinhy Dawson,
XX Stephanus Grove
b4 Hendrik
Bronne:
Heese, Groep sonder Grense
SAG, vol 3
Resolusies van die Politieke Raad.
Bydrae:
Navorsing:
|