|
Adolph
Hoffmann van Batavia. Hy kom by die Kaap aan in 1719
as adelbors. Hy word later krankbesoeker en onderwyser. Ons
weet nie met wie hy eers getroud was nie. Hy trou 31 Desember
1724 met Catharina Jacobs van de Kaap
(weduwee van Jan Verbeek). Sy was die dogter van Christiaan
Meyn en Martha Manuels van de Kaap (kyk ook onder Meyn stamouers).
KINDERS
b1
Johanna Geertruyda
b2 Catharina Magdalena
b3 Martha Bertholda
Tweede
huwelik
b4 Christina gedoop 9 Jun 1726, X 11 Jul 1756 Tobias Christiaan
Ronnenkamp
b5 Adolph gedoop 6 Jul 1727
b6 Catharina Maria gedoop 27 Aug 1730
Bronne:
SAG
Bydrae:
AM van Rensburg
Navorsing:
|